Christ in Me International

Visie leier se gesprek met Huisgenoot

Posted on 03/06/2016
| 4075 views

Hier is die live recording met Huisgenoot. Ongeag hulle beriggewing was dit 'n uitstekende onderhoud waarin ons visieleier Xandré Strydom dit baie besonders geantwoord het. Luister gerus daarna en hoor die waarheid agter die sensasie. Dit bestaan uit 3 gedeeltes. Stuur dit gerus aan almal wat jy wil.