Christ in Me International

Valse Noot

Posted on 20/11/2013
| 343 views

Wanneer ons die waarheid ken sal ons weet wat is vals, ons moet nie gaan leer wat vals is sodat ons dit kan identifiseer nie. Die skape ken die Herder se stem nie die vyand sin nie